Jorika | Accepting Me | Portrait Shoot


Wat ‘n eer was dit om ‘n jare lange vriendin te kon afneem. Ons was saam op laerskool en groot

maatjies. Een dag in Desember loop ons mekaar iewers raak en Jorika vertel dat sy so graag ‘n

fotosessie in Meiringspoort wil doen. Ek stem toe in op 16 Februarie het ons die pad gevat na die

Klein Karoo! Jorika is so ‘n groot inspirasie. Ons het so baie gesels en opgevang en ek besef toe

daar is ‘n groter storie agter die fotosessie as wat ek gedink het. Die fotosessie is deel van haar

“Accepting Me” proses. Ek gaan nie te veel in diepte gaan nie. Ek glo Jorika gaan nog baie lewens

verander en dat daar groot dinge vir haar voorlê! Jy is pragtig, binne en buite!

Geniet die voorsmakie!

Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography