Jordaan Gesin

3 word toe 5! Ek het laas vir Lizanne, Johan en klein Jean afgeneem toe Lizanne nog swanger was

met die tweeling. Hierdie keer kon ek vir boeties Christopher en Mouton ook ontmoet, en het

hulle nou my hart gesteel! Hulle is so oulik en ouboet Jean is sommer baie lief vir sy twee boeties.

Dankie dat ek julle vyf voor my lens kon hê! Dit was ‘n voorreg.

Geniet die voorsmakie van die foto’s en maak seker jy “like” my facebook-bladsy

om binnekort meer foto’s te sien.

Jordaan_Family_Photoshoot_Spier_Wine_Farm-Stellenbosch_Anke_Photography