Janeri | Ooievaarstee


“Before you were born, we dreamed of you, we imagined you, we prayed for you. Now that you are here,

we hope for you, we love you, we thank God for you” Janeri en Hein se eersteling is gebore en sy is pragtig!!

Sy het almal verras toe sy haar opwagting vroeĆ«r gemaak het as verwag šŸ™‚ Mikayla is op 28 wekies

gebore – klein en perfek! Haar mamma en pappa kan nie meer wag om haar einde van die maand

huis toe te vat vir die eerste keer nie. Janeri se familie en vriende het steeds voortgegaan met die

ooievaarstee al was klein Mikayla reeds gebore. Hulle was oorlaai met die mooiste geskenke en goedjies

vir die babakamer! Baie geluk Hein en Janeri met Mikayla se geboorte. Ek weet sommer sy gaan nog

baie liefde en vreugde vir julle bring! Mag God julle lei om haar in Sy naam groot te maak.

Geniet die foto’s. Koek en koekies is gemaak deur Suikersoet.