Isabel | Doop


Klein Isabel is op Sondag 3 September in die NG Kerk op Moorreesburg gedoop.

‘n Ete saam met familie en vriende is na die tyd op ‘n familieplaas gehou en die

opwinding was groot! Baie geluk aan pappa Andre en mamma Su-Mari met die

doop van Isabel. Mag God julle altyd lei om haar in Sy naam groot te maak.

Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s!

Koek: DeNice Cakes

Dooprok: Tiny Necessities