George & Lizahn {verwag} This entry was posted on June 24, 2016 George en Lizahn verwag hul eersteling! Baie geluk met klein Leah wat oppad is. Mag sy vir julle baie liefde en vreugde bring! ♥