Niggies & Nefie liefde


Ek het weer kans gehad om vir Amieke, Anina en Barend voor my lens te hê! Baie

dankie aan mammas Zonia en Zanel vir ‘n lekker middag saam met die niggies en

nefie. Ek dink hulle het omtrent die roomyse geniet wat aan die einde van die

vir hulle gegee is. Dit was darem net tè warm om nie roomys te eet nie 🙂

“Like” gerus my Facebook-bladsy om meer van my werk in die toekoms te sien.

‘n Paar lekker roomys-foto’s volg!

amieke_anina_barend_family_shoot amieke_anina_barend_family_shoot amieke_anina_barend_family_shoot amieke_anina_barend_family_shootBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_PhotographyBarend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_Photography