Elané en Johann is verseker een van die stralendste en gelukkigste paartjies wat ek al

voor my lens gehad het! Hulle glimlagte gaan van oor tot oor wanneer hulle saam

is en mens kan behoorlik die liefde tussen die twee aanvoel. Dankie vir ‘n heerlike

middag saam met julle by Kleine Liebe in Stellenbosch. Ek sien so uit om julle

troudag in 2019 met julle te deel! Geniet Elané & Johann se verlowingsfotosessie.

Elane_Johan_Engagement_Shoot_Kleine_Liebe_Stellenbosch_Anke_Photography