Christo & Anoschka | Troue | Delsma Venue   Recently updated !


Christo en Anoschka het eweige trou aan mekaar beloof op 30 September 2017 by

die pragtige Delsma Wedding Venue buite Riebeek-Kasteel. Hulle het absoluut

pragtig gelyk was ‘n fees om af te neem! Hulle tafels en dekor was ongelooflik en

die blomme iets om te aanskou! Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale

dag. Geniet die voorsmakie!

Diensverskaffers:

Venue & Spyseniering: Delsma Wedding Venue

Photographer: Anke Photography

Wedding Dress: Ever After Bridal

Hair: Christeen Da Javu

Make-up: Face on Fleek

Groom’s Suit: Tidy Tux

Flowers & Decor: Wilha Carstens & Berena

Videographer: Moments on Film

Wedding Cake: Thelma-Ann Carr

 ♥