Other


Grace turns 2

Grace turned 2! She loves Barney and had a beautiful Barney cake for her birthday. Congratulations Grace!


WIN 20% OFF your Wedding Photography

It is the 1st of December and we have BIG NEWS! Anke Photography will be relocating to the Swartland and Winelands Region in January 2017! To celebrate the big step, we will be giving THREE lucky couples 20% OFF their wedding photography package!   To stand a chance to win some discount on your wedding photography, make sure you follow these rules: Like and Share this post Like the Facebook […]


Tieneke {doop}

“Heer, neem hierdie dogtertjie en vul haar hartjie met geloof en liefde. Hoor haar elke gebedjie en leer haar U wysheid. Gee haar krag, verlig U haar pad en seën haar soos U haar help groot- word in U genade. Amen” ♥ Klein Tieneke is op 13 November 2016 gedoop in die NG Kerk op Schoemanshoek. Haar dooprokkie is al vir 107 jaar in die familie – wat ‘n voorreg dat Tieneke […]


Remi turns 3

Remi turned 3 on the 14th of October 2016. Mom and Dad organised a lovely party for her and her friends. Orchard Fine Foods Deli was the perfect venue for the celebrations. Happy birthday Remi!  


Heloise {kombuistee} 1

Heloise is so paar weke voor haar troue bederf met ‘n heerlike oggend van saam lag, gesels, lekker eet en geskenkies oopmaak. Heloise sou “ontbyt” saam met haar verloofde gaan eet het, maar met hul aankoms was sy verras met die mooiste kombuistee! Johan en Heloise kon hul huisie sommer lekker in rig met al die geskenkie wat hulle van vriendinne en familie gekry het. Johan en Heloise is op 8 Oktober getroud […]


Lara {baptism}

Baby Lara was baptised on the 25th of September in the Oudtshoorn Presbyterian Church. Congratulations to mom and dad and may God bless your precious little one with His love and grace! Enjoy the photos!


Ouma Ria word 80!

Tagtig en Pragtig. Ouma Ria het haar verjaarsdag gevier saam met haar naaste vriende en familie by De Soete Inval in Oudtshoorn. Dit was ‘n heerlike sonnige oggend met lekker kuier en gesels. Dankie dat ek hierdie spesiale verjaarsdag kon vasvang ♥


Lothar & Kursha {matric farewell}

Lothar and Kursha attended their matric farewell on the 29th of September and they looked stunning! I hope you had an unforgettable night. Enjoy their photos.


Dournay & Navin {matriekafskeid}

Navin was ‘n gelukkige man om Mej. Struisie 2016 aan sy sy te hê vir vanjaar se matriekafskeid! Dournay jy het (soos altyd) pragtig gelyk!!! Dankie dat ek die spesiale oomblik saam met julle kon deel. geniet die foto’s!


Johlize & Charl {matriekafskeid}

Johlize en Charl het pragtig gelyk in rooi en swart vir hulle matriekafskeid by Hoërskool Oudtshoon op Woensdag 28 September. Hier volg ‘n voorsmakie van hul foto’s. Geniet die foto’s.


Danielle & Jacobus {matriekafskeid}

Ek ken vir Danielle al vandat ek in Oudtshoorn gekom het, maar toe ek haar Woensdagaand sien, het sy my asem weg geslaan! Danielle jy het soos ‘n prinses gelyk! Daardie rok was vir jou gemaak! Jy en Jacobus het pragtig gelyk en ek hoop die aand was onvergeetlik! Geniet die foto’s.


Charné & Michael-John {matriekafskeid}

Dit was weer tyd vir Hoërskool Oudtshoorn se matriekafskeid en Charné & Michael-John het pragtig gelyk vir hul fotosessie voor die groot aand! Hier volg hul foto’s. Geniet dit!


Heini & Jean-maré {matriekafskeid}

Heini en Jean-maré was vol energie en glimlagte vir hul fotosessie voor die groot aand! Julle het pragtig gelyk! Hier volg hul foto’s. Geniet dit!


Kara & Reinard {matriekafskeid}

Kara en Reinard het so mooi gelyk vir hulle matriekafskeid van Hoërskool Oudtshoorn! Hier volg hul foto’s. Geniet dit!


Mariska & Reece {matriekafskeid}

Mariska en Reece het pragtig gelyk vir vanjaar se matriekafskeid by Hoërskool Oudtshoon. Hier volg hul foto’s. Geniet dit!


Callum’s First Birthday {cake smash}

Callum turned 1 on the 16th of September! Congratulations to this beautiful boy! May you have a blessed future and many more happy years to come. Thank you mom Gaby for the honour of photographing all your special moments and milestones. From your maternity shoot, Callum’s newborn shoot and christening to his first birthday. May all these photos bring back great memories!


Skye’s 14th Birthday {friendship shoot}

Skye turned 14 and celebrated her birthday with her best friends. Her mom arranged for a photoshoot of the girls. They loved the camera! I had so much fun with these beautiful girls! Enjoy their friendship shoot.


Johani {blossom shoot}

Johani is such a beautiful, talented young lady. I just loved to do this shoot with her. She had so many ideas! Thank you Johani for all your trouble with this shoot. You are so creative and a pleasure to work with. Cake: Johani Flowers: Pic-i-Lily Bespoke Flower Boutique Venue: Karusa Wines and Craft Brewery