Other


Jorika | Boudoir Shoot

♥ The most beautiful thing a woman can wear is confidence ♥ Doing this boudoir shoot was a first for me, but I enjoyed trying something new! Thank you Jorika for trusting me to do your boudoir photoshoot. You were the perfect model and you nailed it! ♥ And one day she discovered that she was fierce, and strong, and full of fire, and that not even she could hold herself back, because […]

Jorika_Boudoir_Shoot_Anke_Photography

Janeri | Ooievaarstee

“Before you were born, we dreamed of you, we imagined you, we prayed for you. Now that you are here, we hope for you, we love you, we thank God for you” Janeri en Hein se eersteling is gebore en sy is pragtig!! Sy het almal verras toe sy haar opwagting vroeër gemaak het as verwag 🙂 Mikayla is op 28 wekies gebore – klein en perfek! Haar mamma en […]


Jorika | Accepting Me | Portrait Shoot

Wat ‘n eer was dit om ‘n jare lange vriendin te kon afneem. Ons was saam op laerskool en groot maatjies. Een dag in Desember loop ons mekaar iewers raak en Jorika vertel dat sy so graag ‘n fotosessie in Meiringspoort wil doen. Ek stem toe in op 16 Februarie het ons die pad gevat na die Klein Karoo! Jorika is so ‘n groot inspirasie. Ons het so baie gesels en […]

Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography

Shauné & Tiano | Matriekafskeid

Kyk net hoe pragtig het Shauné & Tiano gelyk vir Hoërskool Hopefield se matriekafskeid op 28 September! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad. Geniet die voorsmakie van die foto’s!

Shaune_Tiano_Matric_Farewell_Hopefield_Anke_Photography

Callum turns 2!

Happy birthday to Callum! May you have a wonderful day filled with lots of love, surprises and happy moments. Thank you Gaby for trusting me to capture your baby’s milestones! From your maternity shoot, newborn shoot, 1st birthday and his 2nd birthday today. It is always a pleasure to work with you! Enjoy the sneak peek!


Isabel | Doop

Klein Isabel is op Sondag 3 September in die NG Kerk op Moorreesburg gedoop. ‘n Ete saam met familie en vriende is na die tyd op ‘n familieplaas gehou en die opwinding was groot! Baie geluk aan pappa Andre en mamma Su-Mari met die doop van Isabel. Mag God julle altyd lei om haar in Sy naam groot te maak. Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s! Koek: DeNice […]


Marieke & Jan-Paul | Matriekafskeid

Op 8 Augustus was Marieke en Jan-Paul oppad na Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net hoe asemrowend mooi het hulle gelyk! Hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad!  Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.  


Terblanche & Stefanie | Matriekafskeid

Op 8 Augustus was dit weer tyd vir Hoërskool Dirkie Uys se matriekafskeid en kyk net hoe pragtig het Terblanche en Stefanie gelyk! Hoop julle het ‘n wonderlike aand gehad!  Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s.


Stian word 3!

Stian het 3 geword en heerlike partytjie gehou saam met sy maatjies! Kyk net hierdie oulike tema waarop mamma Zelona besluit het. Te oulik! Ek is seker al die maatjies het dit net so baie soos die verjaarsdag man geniet.

Stian_3rd_Birthday_Party_Photographer

Laurika se ooievaarstee

Laurika en Adriaan verwag hul eersteling! Hulle dogtertjie word in Desember gebore. Laurika se ma en vriendinne besluit om vir Laurika en baba Lauriaan te bederf met lekker geskenkies. Haar ooievaarstee was gehou by die Blue Shed Coffee Roastery in Mosselbaai. Dit was omtrent ‘n oggend getooi in pienk met die mooiste koek en lekkerste melkskommels. Dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale oomblikke! Geniet die foto’s.

laurika_babyshower_blue_shed_coffee_roastery_mosselbay

Gabriel turns 3!

Gabriel recently turned 3 and celebrated with his birthday with friends at Surval! It was a fun filled Saturday morning with lots of food, laughter and gifts. Congratulations Gabriel!


Grace turns 2

Grace turned 2! She loves Barney and had a beautiful Barney cake for her birthday. Congratulations Grace!


WIN 20% OFF your Wedding Photography

It is the 1st of December and we have BIG NEWS! Anke Photography will be relocating to the Swartland and Winelands Region in January 2017! To celebrate the big step, we will be giving THREE lucky couples 20% OFF their wedding photography package!   To stand a chance to win some discount on your wedding photography, make sure you follow these rules: Like and Share this post Like the Facebook […]


Tieneke {doop}

“Heer, neem hierdie dogtertjie en vul haar hartjie met geloof en liefde. Hoor haar elke gebedjie en leer haar U wysheid. Gee haar krag, verlig U haar pad en seën haar soos U haar help groot- word in U genade. Amen” ♥ Klein Tieneke is op 13 November 2016 gedoop in die NG Kerk op Schoemanshoek. Haar dooprokkie is al vir 107 jaar in die familie – wat ‘n voorreg dat Tieneke […]


Remi turns 3

Remi turned 3 on the 14th of October 2016. Mom and Dad organised a lovely party for her and her friends. Orchard Fine Foods Deli was the perfect venue for the celebrations. Happy birthday Remi!  


Heloise {kombuistee} 1

Heloise is so paar weke voor haar troue bederf met ‘n heerlike oggend van saam lag, gesels, lekker eet en geskenkies oopmaak. Heloise sou “ontbyt” saam met haar verloofde gaan eet het, maar met hul aankoms was sy verras met die mooiste kombuistee! Johan en Heloise kon hul huisie sommer lekker in rig met al die geskenkie wat hulle van vriendinne en familie gekry het. Johan en Heloise is op 8 Oktober getroud […]


Lara {baptism}

Baby Lara was baptised on the 25th of September in the Oudtshoorn Presbyterian Church. Congratulations to mom and dad and may God bless your precious little one with His love and grace! Enjoy the photos!


Ouma Ria word 80!

Tagtig en Pragtig. Ouma Ria het haar verjaarsdag gevier saam met haar naaste vriende en familie by De Soete Inval in Oudtshoorn. Dit was ‘n heerlike sonnige oggend met lekker kuier en gesels. Dankie dat ek hierdie spesiale verjaarsdag kon vasvang ♥


Lothar & Kursha {matric farewell}

Lothar and Kursha attended their matric farewell on the 29th of September and they looked stunning! I hope you had an unforgettable night. Enjoy their photos.