Featured


Johan & Heloise’s wedding – featured on SouthBound Bride

Johan and Heloise’s beautiful wedding at La Plume in Oudtshoorn was published on an international wedding blog called SouthBound Bride! What an absolute honor! Click HERE to view the publication on SouthBound Bride or click HERE to view their wedding photos on my blog.

SouthBound Bride feature Anke Photography

Paul & Anke op Mooitroues

Paul en Anke se troufoto’s is gepubliseer op Mooi Troues! Volg die link na Mooitroues se webblad om te sien. Kliek hier om hul verlowingsfotosessie te sien asook hul troufoto’s op my webblad!


Tim & Karlien se troufoto’s verskyn op Mooi Troues

Tim en Karlien se troufoto’s is gepubliseer op Mooi Troues! Wat ‘n eer en ‘n voorreg! Volg die link om meer te sien. Kliek hier om hul verlowingsfotosessie te sien asook hul troufoto’s op my webblad te sien!


Tim en Karlien se verlowingfoto’s op Mooi Troues!

Tim en Karlien se verlowingsfotosessie is gepubliseer op Mooi Troues! Wat ‘n eer en ‘n voorreg! Volg die link om meer te sien. Kliek hier om AL die foto’s van hul verlowingsfotosessie op my webblad te sien!


Jorika & Calvin se liefdesverhaal op Mooi Troues!

Jorika & Calvin se liefdesverhaal is geubliseer op Mooi Troues! Ongelooflike gevoel om jou werk te sien op hierdie bekende trouwebtuiste! Gaan loer hier na Jorika en Calvin se liefdesverhaal op Mooi Troues.


Gepubliseer op Troukoors!

Marnel & Ruhan se troue is gepubliseer op Troukoors se webtuiste! So trots om my foto’s daar op te sien 🙂 Wat ‘n eer en ‘n voorreg! ‘n Boeresjiek Troue by Allesverloren. Volg die link om meer te sien.


5 wenke vir perfekte foto’s op jul troudag

Neem die perfekte foto’s op jul troudag! Ek gee raad op www.troukoors.co.za vir paartjies oor wat jy kan doen om die mooiste foto’s op jul spesiale dag te neem. Volg die skakel om meer hieroor te lees op die Troukoors webtuiste of op Troukoors se Facebook bladsy.