Family Shoots


Steyn {Gesin}

Gerhard, Marisa en Tiaan was so spontaan en gemaklik voor die kamera! Dankie dat ek spesiale oomblikke vir julle kon vasvang om vir ewig te koester. Dit was so lekker om die middag saam met julle te spandeer en jul beter te leer ken. Pas mekaar mooi op! Julle is kosbaar. Geniet die voorsmakie! Venue: Oue Werf Gastehuis

steyn_family_photoshoot_oudtshoorn

Ouma & Kleindogter liefde

“A grandmother is a little bit parent, a little bit teacher, and a little bit best friend.” — Author Unknown ♥ Hierdie ouma is nog jonk en pragtig en beslis ‘n fees om af te neem! Mens kan die liefde aanvoel wat sy vir haar kleindogter het. Klein Kayla word so lekker bederf en glimlag al te mooi vir haar en ouma se fotosessie. Gelukkig kon Kayla se mamma, Christel, ook […]

christa_kayle_grandma_granddaughter_photoshoot_oudtshoorn

Fourie {Gesin}

Ek het die Fourie gesin voor my lens gehad op ‘n lekker somersmiddag in Desember! Hierdie gesin het my sommer gou laat voel of ek hulle al vir jare ken! Dankie vir ‘n lekker lag-sessie en dat ek julle spesiale oomblikke kon vasvang voor die kinders die nes verlaat. Ek sal beslis ‘n draai kom maak by jul gastehuis (Swartberg Country Manor) wanneer ek weer in die Oudtshoorn omgewing is. […]

Fourie_Family_Photoshoot_Buffelsdrift_Oudtshoorn-1

Liam {baba liefde}

Liam is gebore op 15 September 2016 en was so bietjie meer as 2 maande oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het. En dit nogal op die strand! Hy was te oulik en dit lyk of hy dit vreeslik geniet het by die see. Baie geluk Tertius en Elize met klein Liam wat tot julle lewens toegevoeg is. Mag hy vir julle baie vreugde en liefde bring. Geniet hulle […]


Tieneke {doop}

“Heer, neem hierdie dogtertjie en vul haar hartjie met geloof en liefde. Hoor haar elke gebedjie en leer haar U wysheid. Gee haar krag, verlig U haar pad en seën haar soos U haar help groot- word in U genade. Amen” ♥ Klein Tieneke is op 13 November 2016 gedoop in die NG Kerk op Schoemanshoek. Haar dooprokkie is al vir 107 jaar in die familie – wat ‘n voorreg dat Tieneke […]


Immink {familie}

Ek het hierdie pragtige Immink gesin afgeneem en het dit vreeslik geniet! Ons het vir pappa Johan, mamma Celeste, boetie Adriaan en vir sussie Annelize voor die kamera gehad. Klein Annelize was stroop soet deur haar eerste fotosessie. Ons kon lekker rond speel met haar tussen al die “props”. Sy het beslis die mooiste ogies en langste wimpers! Ek het dit vreeslik geniet om bietjie “kreatief” met hierdie sessie te wees. Wie weet, dalk […]


Mienke {baba}

Hierdie kleine Mienke lyfie was slegs ‘n paar daggies oud toe ons haar eerste fotosessie gedoen het! Kyk net hoe pragtig het die prinsessie gelyk. Geniet die foto’s

mienke_newborn_shoot

Reid {family shoot}

I am so excited to share this photoshoot with you! Christel, Kyle and Kayla decided to do a photoshoot before their wedding (which was on the 24th of September). We agreed not to post any pictures on social media until after the wedding. The couple wanted to use the photos at their reception area where guests could enjoy looking through the pictures while having their pre-drinks and snacks. ♥ I just love to work with this […]

christel_kyle_kayla_family_shoot-oudtshoorn

Eaglestone {family shoot}

Jason, Cecile and the kids are from Stellenbosch and came to visit their family in Oudtshoorn. They decided that it is the perfect time for a family photoshoot and grandma had to join them. Thank you for a fun and relaxed outdoor session!   Enjoy the photos!

cecile_jason_kids_family_shoot_oudtshoorn

Lara {baptism}

Baby Lara was baptised on the 25th of September in the Oudtshoorn Presbyterian Church. Congratulations to mom and dad and may God bless your precious little one with His love and grace! Enjoy the photos!


Divan Fourie {18 dae oud}

Ek het so rukkie gelede hierdie pragtige gesin afgeneem toe Zelona nog swanger was met baba Divan. Wel, hy is intussen gebore en ek het weer die voorreg gehad om hulle af te neem! Baba Divan was slegs 18 daggies oud met sy eerste fotosessie en hy was reeds baie gemaklik voor die kamera 🙂 Ouboet Stian is baie lief vir sy boetie en kan nie wag tot hy groot genoeg is om […]


Mom & Son {photoshoot}

“Son, you will outgrow my lap, but never my heart – Author Unknown” ♥ There is  definitely something special about the bond a mom shares with her son. It was such a fun experience seeing how much love Arthur and Jennifer share with one another. He really adores his mom and you can see they share a special bond. Thank you for allowing me to capture your special moments. May you treasure […]


Skye’s 14th Birthday {friendship shoot}

Skye turned 14 and celebrated her birthday with her best friends. Her mom arranged for a photoshoot of the girls. They loved the camera! I had so much fun with these beautiful girls! Enjoy their friendship shoot.


Bouwer Gesin

Familie is soos takke aan ‘n boom, almal groei in verskillende rigtings, maar hulle wortels bly as een. ♥ Die Bouwer gesin het besluit om ‘n fotosessie te doen aangesien hulle mekaar so min sien. Hierdie vier is ‘n hegte gesin en mens kan die waardering vir mekaar sommer gou optel! Die band wat Leandré se ouers met haar man het, is so spesiaal. Hy is vir hulle soos hul eie seun […]


Ouma Annake word 70!

Ouma Annake het 70 geword en haar kinders en kleinkinders het haar verras met ‘n familiefotosessie! Mag julle hierdie foto’s vir altyd koester en al die goeie oomblikke onthou. ♥ Jy is altyd daar vir my as ek huil, as ek lag, in die oggend, in die nag Jy is daar vir my as ek kerm en kla, oor goed wat my pla Jy luister na my ek hoor die […]


{Karookinders}

Alhoewel dit lekker is om tyd saam met jou wederhelf, kollegas en kennisse deur te bring, is dit belangrik om te onthou dat elke vrou nou en dan ‘n goeie girls-weekend nodig het – maak nie saak op watter ouderdom nie! Dit hoef nie fancy of uitspattig te wees nie. Net ‘n paar dae weg van die alledaagse; saam met vroue wat jy vertrou. Om net weer te ontspan en jouself te wees saam met mense […]


Ouma & Kinders

Dit was tyd vir hierdie ouma om bietjie foto’s saam met haar dogter en kleinkinders te neem (nie dat hierdie “ouma” enigsins na ‘n ouma lyk nie!) Dankie vir al die lag en ‘n lekker fotosessie saam met julle.   Geniet die foto’s! hoot


Potgieter Familie

Die Potgieter’s het my gekontak vir ‘n familiefotosessie en dit was so lekker om hulle te ontmoet! ‘n Mistige oggend het ons nie gekeer om foto’s te neem nie. Geniet dit!


De Wet {Gesin}

Pieter, Carina en klein Niël kom van die Kouebokkelveld en het vir die vakansie by familie in Oudtshoorn kom kuier. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is so spontaan voor die kamera. Klein Niël het die mooiste blou oë en is mal oor motorfietse! Hierdie plaas seuntjie kan vir ure met sy trekkers speel of bal skop saam met sy pa. Dankie ook aan Ouma vir die […]

De_Wet_Family_Photoshoot_Oudtshoorn_Photographer

Strüwig Family

“Think of your family today and every day thereafter, don’t let the busy world of today keep you from showing how much you love and appreciate your family” ♥ Thank you to all the members of the Strüwig family for allowing me to capture your special memories to last a lifetime. It was such a nice morning with you. May you treasure these memories. ♥ Venue: Signature Divine

Struwig_Family_Photoshoot_Oudtshoorn