Family Shoots


Hugo Gesin

Wat ‘n voorreg was dit om ‘n jare lange vriendin en haar gesin af te neem. Dankie oom Jan, tannie Joretha en Johanel vir ‘n lekker middag in die veld! Ons het lekker gesels en gelag vir oom Jan wat so gaande is oor foto’s neem ūüėČ Wat ek die meeste van julle drie hou is die feit dat julle nog na al die jare steeds so oop en eerlik […]

Hugo_family_photoshoot_Moorreesburg_Anke_Photography

Callum turns 2!   Recently updated !

Happy birthday to Callum! May you have a wonderful day filled with lots of love, surprises and happy moments. Thank you Gaby for trusting me to capture your baby’s milestones! From your maternity shoot, newborn shoot, 1st birthday and his 2nd birthday today. It is always a pleasure to work with you! Enjoy the sneak peek!


Isabel | Doop

Klein Isabel is op Sondag 3 September in die NG Kerk op Moorreesburg gedoop. ‘n Ete saam met familie en vriende is na die tyd op ‘n familieplaas gehou en die opwinding was groot! Baie geluk aan pappa Andre en mamma Su-Mari met die doop van Isabel. Mag God julle altyd lei om haar in Sy naam groot te maak. Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s! Koek: DeNice […]


Caldwell | Family | Vredenburg

“Family – where life begins and love never ends” When a family comes together to celebrate a birthday, it is always a good idea to do a photoshoot! Happy 21st birthday Alex! Hope you enjoy the sneak peek of your photos!

Caldwell_Family_Vredenburg_Family_Photoshoot

Koegelenberg | Familie 1

The love in our family flows strong and deep, leaving us memories to treasure and keep. ¬†‚ô• Die Koegelenberg familie is vroeg uit die bed gejaag vir ‘n heerlike sonopkoms fotosessie! Ek het hierdie klomp vreeslik geniet! Ons het lekker galag en almal moes omtrent rond spring om¬†die twee oulike dogtertjies se aandag na die kamera te trek. Geniet die voorsmakie! ¬†‚ô•


Mia | Een jaar oud

Klein Mia word een jaar oud op 26 Julie! Ma Annalize en pa Jacques het besluit daar moet foto’s geneem word. Mia was stroopsoet en ‘n regte dame met die fotosessie! Spesiale dank aan KleineLiebe Venue dat ons hulle pragtige perseel as agtergrond kon gebruik. Geniet die voorsmakie van haar foto’s en maak seker jy “like” my Facebook-bladsy om binnekort meer foto’s te sien!

Mia_1st_Birthday_Anke_Photography_Kleine_Liebe-Stellenbosch_Family_Shoot_Photographer

Surprise Birthday Shoot for Mom | Family | Durbanville Hills

Mom Wilma was surprised with a family photoshoot for her birthday! After a lovely lunch at Durbanville Hills Restaurant in Cape Town, they headed to the vineyards and SURPRISE! Photoshoot time! What a lovely family! They are all super friendly and happy. It instantly felt like I have known them for years. Thank you for the privilege to capture your special memories. The love of a family is life’s greatest […]

Durbanville_Hills_Family_Shoot_Anke_Photography

Lindall, Stephanie & Isla | Familie | Oudtshoorn

Ek het in Desember 2015 vir Lindall en Stephanie die eerste keer ontmoet toe ek hulle swangerskapfotosessie gedoen het. Meer as ‘n jaar later het ek weer die voorreg gehad om hulle voor my lens te h√™, en di√© keer kon ek vir klein Isla ontmoet! En¬†wat ‘n bondeltjie vreugde is sy nie! Geniet die voormsmakie van hulle foto’s! Kliek HIER om hul swangerskapfotosessie te loer.

Lindall_Stephanie_Isla_Family_Shoot_Oudtshoorn_Oue_Werf_Anke_Photography

Schultz Gesin

‚ô• Families are like branches on a tree. We all grow in different directions, yet our roots remain as one ‚ô• ¬† Ma Sonja probeer al ‘n geruime tyd om die familie bymekaar te kry vir ‘n familiefotosessie. Toe Pa Werner weer terug is in die land, het Sonja die geleentheid aangegryp en dadelik ‘n fotosessie by my geboek. Dankie dat ek die spesiale oomblikke vir julle kon vasvang.¬†Charlissa en […]


Lamprecht Gesin

Die¬†Lamprecht gesin het weer ‘n draai voor my lense gemaak en ek kon die nuutste toevoeging tot die gesin ontmoet! Sussie Anja! Marisa en Emile, julle is gese√ęnd met twee pragtige dogtertjies! Mag hulle baie glimlagte, drukkies, soentjies en liefde vir julle bring. Ek is seker Mienke en Anja gaan beste maatjies wees! Met Paasfees om die draai, het ek gedink die Paashaas-tema sal goed pas by die twee dogtertjies. […]

Lamprecht_Family_Shoot_Oudtshoorn_Anke_Photography

Gaby & Callum | Family Shoot

I had the chance to once again have Gaby and her son, Callum, in front of my lens in March. Thank you for  allowing me to capture your special memories. Enjoy the photos!

Gaby_Callum_Mom_Son_shoot_Oudtshoorn_Oue_Werf_Anke_Photography

Nico, Isabel & Jano | Family Shoot | Moorreesburg

What a lovely family! I had a blast with Nico, Isabel and little Jano! I just LOVE golden hour moments!¬†Even though we are currently experiencing severe drought in the Western Cape¬†the beauty of nature never disappoints. ‚ÄúAnd my God will meet all your needs according to His glorious riches in Christ Jesus.‚ÄĚ ‚Äď Phil 4:19 ‚ô• Enjoy a peek at¬†their family session in¬†Moorreesburg. Thank you for a fun filled Saturday […]

Isabel_Nico_Jano_Family_Shoot_Moorreesburg

Baba SJ {8 wekies}

Baba SJ was 2 maandjies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het! Dankie mamma Ilse en pappa Stanley dat ek julle twee spruite kon afneem op Vanwyksdorp. Ek kan sommer sien ousus is baie lief vir haar baba boetie¬†en dat hulle groot maatjies gaan wees. Geniet die foto’s!

SJ_Newborn_Photoshoot_Vanwyksdorp_Klein_Karoo_Anke_Photography

Olivier Gesin

Die Oliviers hou vakansie in Langebaan en het besluit dit is die perfekte area vir ‘n familie fotosessie. Ons het besluit om die fotosessie vroegoggend te doen, omdat Langebaan so bekend is vir sy somerwinde in die middae. Soos dit nou sal wees, kry ons toe ‘n baie mistige oggend! Ons kon steeds lekker foto’s neem op die strand. Geniet julle Langebaan onthou-oomblikke!

Olivier_Family_Shoot_Langebaan_Anke_Photography

Niggies & Nefie liefde

Ek het weer kans gehad om vir Amieke, Anina en Barend voor my lens te h√™! Baie dankie aan mammas Zonia en Zanel vir ‘n lekker middag saam met die niggies en nefie. Ek dink hulle het omtrent die roomyse geniet wat aan die einde van die vir hulle gegee is. Dit was darem net t√® warm om nie roomys te eet nie ūüôā “Like” gerus my Facebook-bladsy om¬†meer van […]

Barend_Aniena_Amieke_baby-shoot_Anke_Photography

Steyn {Gesin}

Gerhard, Marisa en Tiaan was so spontaan en gemaklik voor die kamera! Dankie dat ek spesiale oomblikke vir julle kon vasvang om vir ewig te koester. Dit was so lekker om die middag saam met julle te spandeer en jul beter te leer ken. Pas mekaar mooi op! Julle is kosbaar. Geniet die voorsmakie! Venue: Oue Werf Gastehuis

steyn_family_photoshoot_oudtshoorn

Ouma & Kleindogter liefde

“A grandmother is a little bit parent, a little bit teacher, and a little bit best friend.” — Author Unknown ‚ô• Hierdie ouma is nog jonk en pragtig en beslis ‘n fees om af te neem! Mens kan die liefde¬†aanvoel wat sy vir haar kleindogter het. Klein Kayla word so lekker bederf en glimlag al te mooi vir haar en ouma se fotosessie. Gelukkig kon Kayla se mamma, Christel, ook […]

christa_kayle_grandma_granddaughter_photoshoot_oudtshoorn

Fourie {Gesin}

Ek het die Fourie gesin voor my lens gehad op ‘n lekker somersmiddag in Desember! Hierdie gesin het my sommer gou laat voel of ek hulle al vir jare ken! Dankie vir ‘n lekker lag-sessie en dat ek julle spesiale oomblikke kon vasvang voor die kinders die nes verlaat. Ek sal beslis ‘n draai kom maak by jul gastehuis (Swartberg Country Manor) wanneer ek weer in die Oudtshoorn omgewing is. […]

Fourie_Family_Photoshoot_Buffelsdrift_Oudtshoorn-1

Liam {baba liefde}

Liam is gebore op 15 September 2016 en was so bietjie meer as 2 maande oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het. En dit nogal op die strand! Hy was te oulik en dit lyk of hy dit vreeslik geniet het by die see. Baie geluk Tertius en Elize met klein Liam wat tot julle lewens toegevoeg is. Mag hy vir julle baie vreugde en liefde bring. Geniet hulle […]


Tieneke {doop}

“Heer, neem hierdie dogtertjie en vul haar hartjie met geloof en liefde. Hoor haar elke gebedjie en leer haar U wysheid. Gee haar krag, verlig U haar pad en se√ęn haar soos U haar help groot- word in U genade. Amen” ‚ô• Klein Tieneke is op 13 November 2016 gedoop in die NG Kerk op¬†Schoemanshoek.¬†Haar dooprokkie is al vir 107 jaar in die familie – wat ‘n voorreg dat Tieneke […]