Alizca & Werner | Curro Matric Farewell

Alizca & Werner | Curro Matric Farewell

Alizca and Werner looked stunning for Alizca’s matric farewell on Wednesday night. I just loved the detail on her dress and the soft material worked very well in the windy West Coast! I hope you had an awesome night! Enjoy the sneak peek of their photo...
An-chri & Danie | Matriekafskeid

An-chri & Danie | Matriekafskeid

An-chri en Danie was pragtig opgetof vir hulle matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Ek hoop julle het ‘n asemrowende aand gehad by Hoërskool Bellvillese matriekafskeid. Nie eers die koue wind en nat weer kon dié twee se opgewondenheid demp nie!   Geniet die...
Karla & Tiaan | Matriekafskeid

Karla & Tiaan | Matriekafskeid

Karla en Tiaan het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Dit was ‘n nat en koue dag in die Kaap, maar hierdie twee het breed geglimlag vir die foto’s! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad.   Geniet solank die voorsmakie...
Amor | Matric Farewell

Amor | Matric Farewell

Amor attended Schoonspruit Secondary School’s matric farewell on the 8th of August. You looked absolutely amazing and I hope that you had a blast at the dance. Enjoy the sneak peek!