Armin & Zelda | Couple Shoot


Armin en Zelda het in die Wes-Kaap kom kuier vir die naweek en het besluit dit is tyd vir ‘n fotosessie!

Ons het besluit om die fotosessie in Hopefield te doen, omdat die dorpie vir Zelda baie na aan die hart lê.

Sy was op skool daar en wou graag vir Armin wys waar sy haar skoolloopbaan voltooi het. Ek het die

vreeslik genoet voor die kamera! Dit was hulle eerste fotosessie, maar hulle was dadelik gemaklik voor

die kamera. Dankie dat ek die spesiale oomblikke vir julle kon vasvang! Geniet die voorsmakie van die foto’s!