An-chri en Danie was pragtig opgetof vir hulle matriekafskeid op 25 Augustus 2018!
Ek hoop julle het ‘n asemrowende aand gehad by Hoërskool Bellvillese matriekafskeid.
Nie eers die koue wind en nat weer kon dié twee se opgewondenheid demp nie!
 
Geniet die voorsmakie van hul fotosessie.
An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell An-chri_Dawie_Matric_Farewell