Daily Archives: January 23, 2019


Danell | Kombuistee

Danell is verras met die mooiste kombuistee op Saterdag 19 Januarie! Haar familie en vriendinne het haar behoorlik bederf met die mooiste kombuis goedjies vir haar en Michael se eerste nessie saam! Ek sien uit om hul troudag vas te vang in Februarie. Geniet solank ‘n voorsmakie van die kombuistee se foto’s.  

Danell_Kitchen_Tea_Warwick_Wine_Estate_Klapmuts_Stellenbosch_Wedding_Venue_Photographer