Daily Archives: November 27, 2018


Jean | 1ste Verjaarsdag

Jean het EEN geword op 20 November!   Hy het sy verjaarsdag gevier op 17 November met ‘n plaas-partytjie en maatjies wat dit saam gevier het. Hulle het heerlik gespeel en gelag. Baie geluk met jou 1ste verjaarsdag Jean, mamma en pappa! Mag daar nog vele gelukkige en geseënde jare voorlê. Geniet die voorsmakie van sy partyjiefoto’s!  

Jean_1st_Birthday_ Party_Paarl_Anke_Photography