Daily Archives: November 20, 2018


Isabella | Doop 1

Isabella is gedoop op ‘n pragtige sonskyn Sondag in November. Die geleentheid het plaasgevind by haar ouers se huis in Riebeek-Wes. Dit was ‘n feestelike oggend en Isabella was sommer baie opgewonde toe die eerste doopwater op haar voorkoppie val. Sy het geglimlag van oor tot oor met haar handjies in die lug! Daarna het al die maatjies Isabella se eerste verjaarsdag saam met haar gevier en almal het dit […]