Daily Archives: August 27, 2018


An-chri & Danie | Matriekafskeid

An-chri en Danie was pragtig opgetof vir hulle matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Ek hoop julle het ‘n asemrowende aand gehad by Hoërskool Bellvillese matriekafskeid. Nie eers die koue wind en nat weer kon dié twee se opgewondenheid demp nie!   Geniet die voorsmakie van hul fotosessie.

An-chri_Dawie_Matric_Farewell

Karla & Tiaan | Matriekafskeid

Karla en Tiaan het pragtig gelyk vir hul matriekafskeid op 25 Augustus 2018! Dit was ‘n nat en koue dag in die Kaap, maar hierdie twee het breed geglimlag vir die foto’s! Ek hoop julle het ‘n onvergeetlike aand gehad.   Geniet solank die voorsmakie van hul fotosessie!

Karla_Tiaan_Matric_Farewell