Ewan | Newborn

Ewan | Newborn

Ewan was slegs ‘n paar daggies oud met sy heel eerste fotosessie! Baie geluk aan Pappa André, mamma Marieke en ouboet Heinrich! Mag klein Ewan vir julle hope geluk, vreugde en liefde bring! Geniet solank die foto’s en dankie dat ek julle weer voor my lens...