Monthly Archives: July 2018


Michael & Robin | Engagement Shoot | Silo District   Recently updated !

Michael and Robin got engaged on the 27th of December and they are planning to tie the knot in December 2018. We took to the streets of Cape Town for their engagement session. I just loved shooting at this location – the industrial look is one of my favourites! Enjoy their session!

Robin_Michael_Engagement_Shoot_Waterfront_Cape_Town

Milan | 1ste Verjaarsdag 1

Milan het haar eerste verjaarsdag gevier op 18 Julie! Baie geluk Leon en Celeste met julle baba se eerste verjaarsdag! Hier is solank ‘n voorsmakie van haar partytjiefoto’s.

Milan_1st_Birthday_Nuweplaas_Padstal_Malmesbury

Ewan | Newborn

Ewan was slegs ‘n paar daggies oud met sy heel eerste fotosessie! Baie geluk aan Pappa André, mamma Marieke en ouboet Heinrich! Mag klein Ewan vir julle hope geluk, vreugde en liefde bring! Geniet solank die foto’s en dankie dat ek julle weer voor my lens kon hê.

Ewan_Smit_Newborn_Photoshoot_Malmesbury_Anke_Photography

Christiaan | Doop

Baba Christiaan is op 3 Junie gedoop in die NG Kerk op Moorreesburg. Baie geluk aan pappa Corné, mamma Christine en al die oumas en oupas!