Daily Archives: May 17, 2018


Cronje Familie

Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!!   Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie.   Geniet die voorsmakie van die Cronje’s se foto’s!

Cronje_family_photoshoot_stellenbosch_anke_photography