Monthly Archives: May 2018


Cronje Familie   Recently updated !

Baie geluk met ouma Deliana se 60ste se verjaarsdag!!   Dit was so lekker om die oggend in Stellenbosch saam met hierdie lekker groep mense te spandeer! Van kleinkinders tot oupa grootjie. Dankie vir al die lekker-lag oomblikke en heerlike koffie na die fotosessie.   Geniet die Cronje’s se foto’s!

Cronje_family_photoshoot_stellenbosch_anke_photography

Barry Family

It was so nice to have the Barry family in front of my camera for the second time this year. I always have a good time with them! They are such fun loving, caring people. They decided to do a photoshoot for mom, because she will be celebrating her 60th birthday this month! Thank you for a great morning session on Glentana beach. Enjoy this fun filled family session on […]


Marnus & Kie-Mari | Troue | Oppie Plaas, George   Recently updated !

Marnus en Kie-Mari het die knoop deurgehaak op 28 April 2018 by die pragtige Oppie PlaasVenue buite George. Dit reënerige oggend wat in die mooiste sonskyn dag omvou het. Marnus en Kie-Mari het beide pragtig gelyk en pas perfek by mekaar! Ek was mal oor die tafeldekor wat eenvoudig maar treffend was! Dit beeld hulle persoonlikhede so mooi uit. Dankie dat ek kon deel wees en julle mooiste dag op kamera […]

Marnus_Kie-Mari_Wedding_Oppie_Plaas_Wedding_Venue_George_Anke_Photography

Reghard de Wet | Newborn Shoot

Reghard is gebore op 13 April en was slegs 13 daggies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het! Hierdie klein mannetjie was regtig stroopsoet en het nou en dan gelimlag vir die kamera! Hy is so pragtig!!! Baie dankie aan die De Wet gesin dat ek julle weer voor my lens kon hê.

Reghard_Newborn_Shoot_Vredenburg_Anke_Photography

Carel & Melissa | Wedding | Zonnevanger 4

Carel and Melissa tied the knot at Zonnevanger Wedding Venue in Paarl on the 20th of April 2018. I really enjoyed spending time with this couple on their wedding day. They are such down to earth people and always game for anything! After the ceremony we left for the bridal couple portraits at another location. About 3km from our photoshoot location, we got stuck in traffic! Any photographer’s nightmare!!! We only […]

Melissa_Carel_Zonnevanger_Wedding_Paarl_Anke_Pjhotography