Daily Archives: March 1, 2018


Stefan & Jeanette | Troue | De Opstal, Oudtshoorn 2

Stefan en Jeanette het getrou op 17 Februarie by die pragtige De Opstal Country Lodge¬†buite Oudtshoorn. Hierdie venue is onlangs oorgedoen en het behoorlik my asem weg geslaan toe ek die saal binne stap. Jeannette en Stefan het die¬†saal so mooi versier met al hulle idees en unieke bydraes van familie. Familie van oral oor het iets gebak vir die troue wat dan regdeur die venue beskikbaar was vir gaste. […]

Stefan_Jeanette_Wedding_De_Opstal_Oudtshoorn_Klein-Karoo_Anke_Photography