Daily Archives: February 23, 2018


Jorika | Accepting Me | Portrait Shoot

Wat ‘n eer was dit om ‘n jare lange vriendin te kon afneem. Ons was saam op laerskool en groot maatjies. Een dag in Desember loop ons mekaar iewers raak en Jorika vertel dat sy so graag ‘n fotosessie in Meiringspoort wil doen. Ek stem toe inĀ op 16 Februarie het ons die pad gevat na die Klein Karoo! Jorika is so ‘n groot inspirasie. Ons het so baie gesels en […]

Jorika_Portrait_Shoot_Meiringspoort_De-Rust_Anke_Photography