Daily Archives: January 8, 2018


Schalk & Lana | Verloof   Recently updated !

Schalk en Lana het in Junie 2017 verloof geraak en is baie opgewonde om in Desember 2018 die knoop deur te haak! Ek sien so uit om julle groot dag vas te vang op kamera. Julle is ‘n pragtige paartjie en ek weet sommer jul troue gaan asemrowend wees. Geniet die voorsmakie van┬áhul verlowingsfoto’s!

Schalk_Lana_Enagement_Shoot_Martine_Wedding_Venue_Paarl_Anke_Photography