Daily Archives: January 7, 2018


Meyer & Bi-Bi | Verloof   Recently updated !

Meyer en Bi-Bi is verloof en beplan om in Oktober te trou! Ek ken vir Bi-Bi al ‘n hele paar jaar en toe sy my kontak om hulle troufoto’s te neem, was ek bitter opgewonde! Ek kon nie wag om te sien wie hierdie pragtige meisie se hart gesteel het nie! HiedieĀ beelskone, lang vrou met die langste bene het van oor tot oor geglimlag toe ek hulle twee saam sien […]

Bi-Bi_Meyer_Enagement_Shoot_Langebaan_Anke_Photography