Daily Archives: November 7, 2017


Christiaan | Inseëning

Klein Christiaan is ingeseën op 22 Oktober in Langebaan. Baie geluk aan pappa Tiaan en mamma Elize. Mag God julle lei om Christiaan volgens Sy wil groot te maak. Hy is pragtig! Na die inseëning het ons familiefoto’s by hulle strandhuis geneem, omdat die suidooster wind ons nie wou toelaat om ‘n paar foto’s op die strand te neem nie 🙂 Geniet die voorsmakie!

Christiaan_Inseëning_Langebaan_Anke_Photography - 1