Daily Archives: November 6, 2017


Jordaan Gesin

3 word toe 5! Ek het laas vir Lizanne, Johan en klein Jean afgeneem toe Lizanne nog swanger was met die tweeling. Hierdie keer kon ek vir boeties Christopher en Mouton ook ontmoet, en het hulle nou my hart gesteel! Hulle is so oulik en ouboet Jean is sommer baie lief vir sy twee boeties. Dankie dat ek julle vyf voor my lens kon hĂȘ! Dit was ‘n voorreg. Geniet […]

Jordaan_Family_Photoshoot_Spier_Wine_Farm-Stellenbosch_Anke_Photography