Monthly Archives: November 2017


Isabella O’Connor | Newborn 2

Isabella was so twee wekies oud met haar heel eerste fotosessie! Wat ‘n pragtige klein dogtertjie en geskenkie van Bo! Geniet haar Heidi en Alan! Hier is solank ‘n voorsmakie van haar foto’s. ♥

Baba_Isabella_Louw_Newborn_Shoot_Anke_Photography

Janko & Suné | Wedding | Beaufort West

Janko and Suné got married on the 18th of November in Beaufort West. It was my first time shooting in Beaufort West and I loved it. Such a nice little town with friendly people! Thank you for allowing me to capture your special day. You both looked stunning! May you have a blessed and happy marriage. Enjoy the photos of their wedding day! ♥ Wedding Suppliers: Photographer: Anke Photography Venue & […]


Arlene & Dayne | Verloof

Arlene en Dayne is smoorverlief en verloof! Hulle beplan om in Maart 2018 te trou en ek sien uit om hulle groot dag saam met hulle te deel!   Geniet die voorsmakie van hulle verlowingsofotosessie by Groenrivier Function Centre.


Gerhard & Zelmarie | Wedding | Kliplapa, Worcester

Gerhard and Zelmarie got married on the 28th of October at Kliplapa Venue near Worcester.   Thank you for trusting me to capture your special day. Enjoy the photos!   Photographer: Anke Photography Venue & Catering: Kliplapa Wedding & Events venue Wedding Dress: Bride & Co Hair: Liezel Kotze Make-up: Maryna Kirsten Bridesmaid Dresses: YDE DJ: Deejays Music Flowers & Decor: Kliplapa Wedding & Events venue Cake: Tiaan van Greunen

Gerhard_Zelmarie_Wedding_Kliplapa_Worcester_Anke_Photography

Christiaan | Inseëning

Klein Christiaan is ingeseën op 22 Oktober in Langebaan. Baie geluk aan pappa Tiaan en mamma Elize. Mag God julle lei om Christiaan volgens Sy wil groot te maak. Hy is pragtig! Na die inseëning het ons familiefoto’s by hulle strandhuis geneem, omdat die suidooster wind ons nie wou toelaat om ‘n paar foto’s op die strand te neem nie 🙂 Geniet die voorsmakie!

Christiaan_Inseëning_Langebaan_Anke_Photography - 1

Jordaan Gesin

3 word toe 5! Ek het laas vir Lizanne, Johan en klein Jean afgeneem toe Lizanne nog swanger was met die tweeling. Hierdie keer kon ek vir boeties Christopher en Mouton ook ontmoet, en het hulle nou my hart gesteel! Hulle is so oulik en ouboet Jean is sommer baie lief vir sy twee boeties. Dankie dat ek julle vyf voor my lens kon hê! Dit was ‘n voorreg. Geniet […]

Jordaan_Family_Photoshoot_Spier_Wine_Farm-Stellenbosch_Anke_Photography