Daily Archives: October 11, 2017


Christo & Anoschka | Troue | Delsma Venue

Christo en Anoschka het eweige trou aan mekaar beloof op 30 September 2017┬áby die pragtige Delsma Wedding Venue buite Riebeek-Kasteel. Hulle het absoluut pragtig gelyk was ‘n fees om af te neem! Hulle tafels en dekor was ongelooflik en die blomme iets om te aanskou! Dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag. Geniet die voorsmakie! Diensverskaffers: Venue & Spyseniering: Delsma Wedding Venue Photographer: Anke Photography Wedding Dress: […]

Christo_Anoschka_Delsma_Wedding_Venue_Riebeek_Kasteel_Anke_Photography