Christo & Anoschka | Troue | Delsma Venue

Christo & Anoschka | Troue | Delsma Venue

Christo en Anoschka het eweige trou aan mekaar beloof op 30 September 2017 by die pragtige Delsma Wedding Venue buite Riebeek-Kasteel. Hulle het absoluut pragtig gelyk was ‘n fees om af te neem! Hulle tafels en dekor was ongelooflik en die blomme iets om te...