Hugo Gesin

Hugo Gesin

Wat ‘n voorreg was dit om ‘n jare lange vriendin en haar gesin af te neem. Dankie oom Jan, tannie Joretha en Johanel vir ‘n lekker middag in die veld! Ons het lekker gesels en gelag vir oom Jan wat so gaande is oor foto’s neem 😉 Wat ek die...