Monthly Archives: September 2017


Family Fun | Surprise Engagement

What a great afternoon with the Kotze family! We had loads of fun in the canola fields. It was not your average family photo session. We had a surprise engagement! Almida informed me of the proposal before the shoot and as I started taking photos I was so excited so see the proposal happening. At the end of the family photos, we took a few “couple shots” when Claude went […]

Family_Fun_Malmesbury_Photographer_Anke_Photography

Hugo Gesin

Wat ‘n voorreg was dit om ‘n jare lange vriendin en haar gesin af te neem. Dankie oom Jan, tannie Joretha en Johanel vir ‘n lekker middag in die veld! Ons het lekker gesels en gelag vir oom Jan wat so gaande is oor foto’s neem đŸ˜‰ Wat ek die meeste van julle drie hou is die feit dat julle nog na al die jare steeds so oop en eerlik […]


Callum turns 2!

Happy birthday to Callum! May you have a wonderful day filled with lots of love, surprises and happy moments. Thank you Gaby for trusting me to capture your baby’s milestones! From your maternity shoot, newborn shoot, 1st birthday and his 2nd birthday today. It is always a pleasure to work with you! Enjoy the sneak peek!


Isabel | Doop

Klein Isabel is op Sondag 3 September in die NG Kerk op Moorreesburg gedoop. ‘n Ete saam met familie en vriende is na die tyd op ‘n familieplaas gehou en die opwinding was groot! Baie geluk aan pappa Andre en mamma Su-Mari met die doop van Isabel. Mag God julle altyd lei om haar in Sy naam groot te maak. Hier is solank ‘n voorsmakie van die foto’s! Koek: DeNice […]