Baba SJ {8 wekies}

Baba SJ {8 wekies}

Baba SJ was 2 maandjies oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het! Dankie mamma Ilse en pappa Stanley dat ek julle twee spruite kon afneem op Vanwyksdorp. Ek kan sommer sien ousus is baie lief vir haar baba boetie en dat hulle groot maatjies gaan wees. Geniet die...
Zeke {newborn}

Zeke {newborn}

The littlest feet makes the biggest footprint in our hearts. Thank you mom Lizelle and dad Christian for trusting me with your first born’s photos 🙂 What a cutie! Enjoy the photos of baby Zeke