Brian & Illona {trou by Rooiberg Lodge}
Brian en Illona het by Rooiberg Lodge buite Vanwyksdorp getrou. Dit het heerlik die vorige aand gereën en die oggend van hul troue het die wolkies weg getrek en het hulle die mooiste sonskyn dag gehad. Dankie dat ek kon deel in jul groot dag.Geniet die foto’s!