Daily Archives: December 8, 2016


Andries & Chantelle {trou}

Andries en Chantelle het op die 3de Desember by Surval Boutique Olive Estate buite Oudtshoorn getrou. Dit was net oor die 40°C en so warm soos net Oudtshoorn kan raak. Maar dit het nie die sprankel in die bruidspaar se oë gedemp nie! Baie geluk julle twee. Mag julle ‘n geseënde en gelukkige huwelik hê! Geniet die foto’s! ♥ Diensverskaffers: Venue en Spyseniering: Surval Boutique Olive Estate Trourok: Bridal Inn – […]

andries_chantelle_wedding_surval-

Laurika se ooievaarstee

Laurika en Adriaan verwag hul eersteling! Hulle dogtertjie word in Desember gebore. Laurika se ma en vriendinne besluit om vir Laurika en baba Lauriaan te bederf met lekker geskenkies. Haar ooievaarstee was gehou by die Blue Shed Coffee Roastery in Mosselbaai. Dit was omtrent ‘n oggend getooi in pienk met die mooiste koek en lekkerste melkskommels. Dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale oomblikke! Geniet die foto’s.

laurika_babyshower_blue_shed_coffee_roastery_mosselbay