Monthly Archives: December 2016


Steyn {Gesin}

Gerhard, Marisa en Tiaan was so spontaan en gemaklik voor die kamera! Dankie dat ek spesiale oomblikke vir julle kon vasvang om vir ewig te koester. Dit was so lekker om die middag saam met julle te spandeer en jul beter te leer ken. Pas mekaar mooi op! Julle is kosbaar. Geniet die voorsmakie! Venue: Oue Werf Gastehuis

steyn_family_photoshoot_oudtshoorn

Ouma & Kleindogter liefde

“A grandmother is a little bit parent, a little bit teacher, and a little bit best friend.” — Author Unknown ♥ Hierdie ouma is nog jonk en pragtig en beslis ‘n fees om af te neem! Mens kan die liefde aanvoel wat sy vir haar kleindogter het. Klein Kayla word so lekker bederf en glimlag al te mooi vir haar en ouma se fotosessie. Gelukkig kon Kayla se mamma, Christel, ook […]

christa_kayle_grandma_granddaughter_photoshoot_oudtshoorn

Fourie {Gesin}

Ek het die Fourie gesin voor my lens gehad op ‘n lekker somersmiddag in Desember! Hierdie gesin het my sommer gou laat voel of ek hulle al vir jare ken! Dankie vir ‘n lekker lag-sessie en dat ek julle spesiale oomblikke kon vasvang voor die kinders die nes verlaat. Ek sal beslis ‘n draai kom maak by jul gastehuis (Swartberg Country Manor) wanneer ek weer in die Oudtshoorn omgewing is. […]

Fourie_Family_Photoshoot_Buffelsdrift_Oudtshoorn-1

CP & René {trou}

CP en René het die knoop deurgehaak op Vrydag 9 Desember 2016 by Surval Boutique Olive Estate. Baie geluk met julle groot dag! Julle het asemrowend mooi gelyk! Dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale oomblikke. Mag julle ‘s geseënde en gelukkige huwelik hê! Geniet die voorsmakie van hul troufoto’s. ♥ Diensverskaffers: Venue en Spyseniering: Surval Boutique Olive Estate Trourok: Annelize le Roux Hare: Serious Hair Grimering: Jacolene’s […]

cp_rene_wedding_surval_boutique_olive_estate_oudtshoorn-

Andries & Chantelle {trou}

Andries en Chantelle het op die 3de Desember by Surval Boutique Olive Estate buite Oudtshoorn getrou. Dit was net oor die 40°C en so warm soos net Oudtshoorn kan raak. Maar dit het nie die sprankel in die bruidspaar se oë gedemp nie! Baie geluk julle twee. Mag julle ‘n geseënde en gelukkige huwelik hê! Geniet die foto’s! ♥ Diensverskaffers: Venue en Spyseniering: Surval Boutique Olive Estate Trourok: Bridal Inn – […]

andries_chantelle_wedding_surval-

Laurika se ooievaarstee

Laurika en Adriaan verwag hul eersteling! Hulle dogtertjie word in Desember gebore. Laurika se ma en vriendinne besluit om vir Laurika en baba Lauriaan te bederf met lekker geskenkies. Haar ooievaarstee was gehou by die Blue Shed Coffee Roastery in Mosselbaai. Dit was omtrent ‘n oggend getooi in pienk met die mooiste koek en lekkerste melkskommels. Dankie dat ek deel kon wees van hierdie spesiale oomblikke! Geniet die foto’s.

laurika_babyshower_blue_shed_coffee_roastery_mosselbay

Gabriel turns 3!

Gabriel recently turned 3 and celebrated with his birthday with friends at Surval! It was a fun filled Saturday morning with lots of food, laughter and gifts. Congratulations Gabriel!


Grace turns 2

Grace turned 2! She loves Barney and had a beautiful Barney cake for her birthday. Congratulations Grace!


WIN 20% OFF your Wedding Photography

It is the 1st of December and we have BIG NEWS! Anke Photography will be relocating to the Swartland and Winelands Region in January 2017! To celebrate the big step, we will be giving THREE lucky couples 20% OFF their wedding photography package!   To stand a chance to win some discount on your wedding photography, make sure you follow these rules: Like and Share this post Like the Facebook […]