Immink {familie}

Immink {familie}

Ek het hierdie pragtige Immink gesin afgeneem en het dit vreeslik geniet! Ons het vir pappa Johan, mamma Celeste, boetie Adriaan en vir sussie Annelize voor die kamera gehad. Klein Annelize was stroop soet deur haar eerste fotosessie. Ons kon lekker rond speel met...