Monthly Archives: November 2016


Liam {baba liefde}

Liam is gebore op 15 September 2016 en was so bietjie meer as 2 maande oud toe hy sy eerste fotosessie gedoen het. En dit nogal op die strand! Hy was te oulik en dit lyk of hy dit vreeslik geniet het by die see. Baie geluk Tertius en Elize met klein Liam wat tot julle lewens toegevoeg is. Mag hy vir julle baie vreugde en liefde bring. Geniet hulle […]


Eben & Susan {ewige liefde}

Eben en Susan het besluit om hulle fotosessie by die lughawe te doen, aangesien albei van hulle by ‘n vliegskool werk en ‘n liefde vir vliegtuie het. Eben het onlangs sy PPL (Private Pilot License) kursus voltooi en daarom was die lughawe perfek vir hulle fotosessie. Geniet die foto’s!

eben_susan_couple_shoot-aviation-oudtshoorn

Tieneke {doop}

“Heer, neem hierdie dogtertjie en vul haar hartjie met geloof en liefde. Hoor haar elke gebedjie en leer haar U wysheid. Gee haar krag, verlig U haar pad en seën haar soos U haar help groot- word in U genade. Amen” ♥ Klein Tieneke is op 13 November 2016 gedoop in die NG Kerk op Schoemanshoek. Haar dooprokkie is al vir 107 jaar in die familie – wat ‘n voorreg dat Tieneke […]


Johan & Heloise {trou} 3

Johan en Heloise het trou aan mekaar beloof op Saterdag 08 Oktober by La Plume buite Oudtshoorn. ♥ Wat ‘n spesiale dag was dit nie! Die weer het so mooi gehou en ons kon sommer baie foto’s neem. Met die bruidspaar se fotosessie, was ons bederf met die mooste sonsondergang en donker wolke – enige fotograaf se droom! Dit was die perfekte afsluiting vir die perfekte dag. Johan en Heloise, julle het asemrowend mooi […]

johan_heloise_wedding_la_plume_oudtshoorn-72

Remi turns 3

Remi turned 3 on the 14th of October 2016. Mom and Dad organised a lovely party for her and her friends. Orchard Fine Foods Deli was the perfect venue for the celebrations. Happy birthday Remi!  


Zach {newborn shoot}

I got to meet baby Zach on Friday! He is such a sweet and adorable little boy. I think he enjoyed being in front of the camera 🙂 He looked very handsome for his first photoshoot and was a breeze to work with! Zach was born on the 26th of October 2016 and weighed a healthy 4.2kg at birth. Click here to view Ernist and Liandi’s maternity session. Enjoy Zach’s newborn […]

zach-newborn-photoshoot-anke-photography 1

Immink {familie}

Ek het hierdie pragtige Immink gesin afgeneem en het dit vreeslik geniet! Ons het vir pappa Johan, mamma Celeste, boetie Adriaan en vir sussie Annelize voor die kamera gehad. Klein Annelize was stroop soet deur haar eerste fotosessie. Ons kon lekker rond speel met haar tussen al die “props”. Sy het beslis die mooiste ogies en langste wimpers! Ek het dit vreeslik geniet om bietjie “kreatief” met hierdie sessie te wees. Wie weet, dalk […]


Juan & Adele {trou} 1

“Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie. As twee lange mekaar slaap, word hulle warm, maar hoe sal een wat alleen is, warm word? Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie – […]