Daily Archives: October 23, 2016


Ernist & Liandi {verwag}

Ernist en Liandi se eersteling is intussen gebore en hy is pragtig! Ek het hom die week voor my lens gehad en sal binnekort sy foto’s wys ūüôā Ernist en Liandi het drie jaar gelede by Surval Boutique¬†Olive Estate in Oudtshoorn getrou.¬†Hulle het besluit¬†dit sou baie spesiaal wees om hul¬†swangerskap fotosessie ook by die pragtige venue¬†te¬†neem. Geniet¬†hul foto’s! ‚ô• “Expecting a baby is just the beginning of expecting some of […]

liandi_ernist_maternity_shoot_oudtshoorn_surval_anke_photography