Monthly Archives: October 2016


Henning & Irmgard {wedding}

Henning and Irmgard got married on the 22nd of October 2016 at their family farm, Wilgewandel, outside Oudtshoorn. Irmgard looked beautiful in her Didi Couture wedding dress. To me the most special moment of their wedding day was when Henning saw Irmgard walking down the isle next to her father. Tears were streaming down his face the moment he laid eyes on his bride. So special! May God bless your […]

henning_irmgard_wedding_oudtshoorn

Mienke {baba}

Hierdie kleine Mienke lyfie was slegs ‚Äėn paar daggies oud toe ons haar eerste fotosessie gedoen het! Kyk net hoe pragtig het die prinsessie gelyk. Geniet die foto’s

mienke_newborn_shoot

Ernist & Liandi {verwag}

Ernist en Liandi se eersteling is intussen gebore en hy is pragtig! Ek het hom die week voor my lens gehad en sal binnekort sy foto’s wys ūüôā Ernist en Liandi het drie jaar gelede by Surval Boutique¬†Olive Estate in Oudtshoorn getrou.¬†Hulle het besluit¬†dit sou baie spesiaal wees om hul¬†swangerskap fotosessie ook by die pragtige venue¬†te¬†neem. Geniet¬†hul foto’s! ‚ô• “Expecting a baby is just the beginning of expecting some of […]

liandi_ernist_maternity_shoot_oudtshoorn_surval_anke_photography

Heloise {kombuistee} 1

Heloise is so paar weke voor haar troue bederf met ‘n heerlike oggend van saam lag, gesels, lekker eet en geskenkies oopmaak. Heloise sou¬†“ontbyt” saam met haar verloofde gaan eet het, maar met hul aankoms was sy verras met die mooiste kombuistee! Johan en Heloise¬†kon hul huisie sommer lekker in rig met al die geskenkie wat hulle van vriendinne en¬†familie gekry het. Johan en Heloise is op 8 Oktober getroud […]


Reid {family shoot}

I am¬†so excited to share this photoshoot with you!¬†Christel, Kyle and Kayla decided to do a photoshoot before their wedding (which was on the 24th of September). We agreed¬†not to post any pictures on¬†social media until after the wedding. The couple wanted to use the photos¬†at their reception area where guests could enjoy looking through the pictures while having¬†their pre-drinks and snacks. ‚ô• I just love to work with this […]

christel_kyle_kayla_family_shoot-oudtshoorn

Ruan & Marisa {trou}

Ruan en Marisa het die knoop deurgehaak op 1 Oktober 2016 by Excelsior Venue in Vleesbaai. Baie dankie dat ek deel kon wees van julle mooiste dag! Geniet die foto’s. ‚ô• Diensverskaffers: Venue: Excelsior Wedding Venue Trourok: Deon Oelofse Bruid se hare: Elaine Nortje Bruidegom se pak: Deon Oelofse Strooimeisie rokke: Fochini Spyseniering & Dekor: Pam Fivaz (Excelsior Wedding Venue) DJ: Disco & Sound Blomme: Oudtshoorn Blommemark Koek: Anne-marie

marisa_ruan_wedding_vleesbaai

Eaglestone {family shoot}

Jason, Cecile and the kids are from Stellenbosch and came to visit their family in Oudtshoorn. They decided that it is the perfect time for a family photoshoot and grandma had to join them. Thank you for a fun and relaxed outdoor session!   Enjoy the photos!

cecile_jason_kids_family_shoot_oudtshoorn

Lara {baptism}

Baby Lara was baptised on the 25th of September in the Oudtshoorn Presbyterian Church. Congratulations to mom and dad and may God bless your precious little one with His love and grace! Enjoy the photos!


Ouma Ria word 80!

Tagtig en Pragtig. Ouma Ria het haar verjaarsdag gevier saam met haar naaste vriende en familie by De Soete Inval in Oudtshoorn. Dit was ‘n heerlike sonnige oggend met lekker kuier en gesels. Dankie dat ek hierdie spesiale verjaarsdag kon vasvang¬†‚ô•


Sunet {verwag}

Sunet verwag ‘n dogtertjie en Karlien is amper hier! Ouboet Pieter was eers bietjie kamerasku, maar later het hy so¬†lekker gelag en saam gespeel! Hy het “BOE” geskree en dan moes ek baie groot skrik, dan lag hy tog te lekker ūüôā


Elbé & Dirk {engagement shoot}

Dirk and Elbé got engaged and they are planning to get married on the 18th of March 2017! I am looking forward to sharing your special day! Enjoy the photos of their engagement session ♥


Lothar & Kursha {matric farewell}

Lothar and Kursha attended their matric farewell on the 29th of September and they looked stunning! I hope you had an unforgettable night. Enjoy their photos.