Baba Leah

Baba Leah

George en Lizahn se eersteling is hier en kyk net hoe pragtig is klein Leah! Soetste dogtertjie ♥ Sy was ‘n engel met haar eerste fotosessie. Dankie George en Lizahn dat ek jul prinsessie voor my lens kon hê. Geniet die foto’s van Leah se eerste...