Johan & Ruth {verlief}

Johan & Ruth {verlief}

Johan en Ruth is ‘n baie oulike paartjie en ek het dit sommer baie geniet om hulle af te neem. Sulke plat op die aarde mense ūüôā Geniet die foto’s!
Michael & Jean-maré {verlief & verloof}

Michael & Jean-maré {verlief & verloof}

Die liefde tussen Michael en Jean-Maré blom al vir meer as 6 jaar. Op 22 Februarie 2014 het Michael die groot vraag gevra en Jean-maré het JA gesê! Sederdien beplan hulle hul droom troue en beloof trou aan mekaar op 13 Augustus 2016 in George. Ek sien baie uit om...
Ian & Anmarie {verwag}

Ian & Anmarie {verwag}

Ian en Anmarie verwag! Kyk net hoe straal hierdie mamma en pappa. Met sulke pragtige ouers, ¬†weet¬†ek¬†sommer dat baba Mienke die mooiste¬†dogtertjie gaan wees! Baie geluk julle twee – mag sy vir julle baie liefde en geluk bring! Dankie vir ‘n heerlike...
Stefan & Marieke {wedding @ Buffelsdrift Game Lodge}

Stefan & Marieke {wedding @ Buffelsdrift Game Lodge}

Stefan and Marieke tied the knot on the 25th of June at Buffelsdrift Game Lodge near Oudtshoorn. They are such a beautiful couple with hearts of gold! It was such an honor to document your special day and your love for each other. May you have a blessed marriage <3...