Monthly Archives: June 2016


George & Lizahn {verwag}

George en Lizahn verwag hul eersteling! Baie geluk met klein Leah wat oppad is. Mag sy vir julle baie liefde en vreugde bring! ♥


Aniena & Amieke {doop}

Is hierdie twee dogtertjies nie te skattig vir woorde nie!? Beslis die mooiste twee niggies ♥ Aniena en Amieke is gedoop op 14 Mei 2016 Na die doop het almal vertrek vir ‘n heerlike middagete by die pragtige Orchard Fine Foods in Schoemanshoek. Familie en vriende het die middag saam met die twee eregaste geniet en ons het sommer lekker familiefoto’s geneem onder die mooiste bome met hul herfsblare wat […]