Monthly Archives: May 2016


Ruan & Marisa {engaged}

Ruan and Marisa are engaged and will tie the knot on the 1st of September 2016! They are getting married at Excelsior venue in Vleesbaai, and I will capture their special memories! ♥ Enjoy their photos!

Marisa_Ruan_Engagement_Shoot_Oudtshoorn_Wedding_Photographer

Jan & Mona {wedding at Mamash}

You are never too old to find love! Jan and Mona got married on the 30th of April 2016! After they both lost their previous spouses, they decided that being alone is not for them. They chose to have a small and intimate wedding at the beautiful Mamash in Oudtshoorn. They wanted only a few family photos on the day, because they are very close to their families Enjoy the photos ♥


Fredene turns 30!

Fredene, her husband and their daughter came to visit their families in South Africa for Fredene’s 30th birthday! They stay in the UK now, but are both from SA. It was like a big family reunion! Thank you for allowing me to capture your special memories! 🙂


Callum word gedoop {24.04.2016}

Ek het weer die voorreg gehad om vir baba Callum af te neem! Hy is gedoop op Saterdag 23 April, en mamma Gaby het dit goed gedink om die spesiale dag te vier met lekker koek en tee op Sondagmiddag. ♥ Dankie Gaby dat ek weereens deel kon wees van so ‘n spesiale dag in jul lewens. Jy is ‘n wonderlike mamma vir Callum en hy is geseënd om jou […]


Reinart & Bianca {verwag}

Reinart en Bianca verwag hul eersteling! Kyk net hoe straal hierdie amper-mamma. Hulle is so ‘n pragtig en wat ‘n gelukkige paartjie! Hulle verwag om vir Renier iewers in volgende week in hul arms vas te hou <3   Met sulke aantreklike ouers gaan Renier omtrent ‘n “looker” wees!! 😀   Reinart en Bianca was so rustig en gemaklik en ons het omtrent lekker gelag tussen in 🙂 Dankie vir […]

Reinart_Bianca_Matenity Shoot_Oudtshoorn

Karien {ooievaarstee}

Karien is verras met ‘n pragtige ooievaarstee op die oggend van 30 April by die pragtige Orchard Fine Foods in Schoemanshoek. Vriende en familie het die oggend vir Karien baie spesiaal gemaak met lekker eetgoedjies en geskenkies. Een van die dae verwelkom Jaco, Karien en Nicolaas vir baba Klara-marie tot die gesin! Geniet die foto’s!


Die Bekker Gesin

Naas en Zalé is geseën met ‘n klein bondeltjie liefde wat onlangs 1 jaar oud geword het! Klein Nihan steel sommer vinnig jou hart met sy oulike glimlag en liefdevolle geaardheid. Hy is te pragtig en het omtrent sy verjaarsdag koek geniet! Dankie dat ek die kosbare oomblikke vir julle kon vasvang ♥