Henning & Irmgard {verloof}

Henning & Irmgard {verloof}

Op Maandag 21 Maart, het ons sommer lekker vroeg opgestaan vir hierdie fotosessie en dit was beslis die moeite werd! Henning en Irmgard laat hulle nie af sit deur ‘n bietjie koue nie. Die weer het so mooi gehou en ons is dankbaar die reën het eers geval na die...