Monthly Archives: April 2016


Danielle & Heini {senior dinee}

Dit was weer tyd vir Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse Senior Dinee op 26 April 2016! Kyk net hoe pragtig het Danielle en Heini gelyk! Geniet jul foto’s 🙂


Jordaan Gesin

Alhoewel die Jordaan-gesin van Stellenbosch af is, wou mamma Lizanne baie graag ‘n familiefotosessie in Oudtshoorn doen. Sy het groot geword in Oudtshoorn en het sulke goeie herinneringe van die dorp. Sy wou graag die foto’s in die veldjie naby haar ouers se huis doen, omdat sy as kind so baie tyd daar deurgebring het! Ek dink dit was ‘n baie oulike idee en het goeie herinneringe vir haar terug […]


Rothner & Jeanette {De Oude Meul Wedding}

Rothner and Jeanette tied the knot on Saturday, 19 March 2016, at De Oude Meul Country Lodge outside Oudtshoorn. The day started off with dark clouds hanging over the Swartberg mountains. By the time the ceremony was about to start, we had beautiful open skies! Jeanette looked breathtakingly beautiful in her white dress. Like a real princess! I just love their photos with the horse and carriage! ♥ Enjoy their […]


Jaco & Leandra {verwag}

Jaco en Leandra verwag hul eersteling! Binnekort gaan hulle ‘n baba seuntjie ryker wees en ek kan sommer sien die twee is baie opgewonde om vir Le Roux te ontmoet! ♥ Leandra se grimering is gedoen deur Alzaan van Niekerk Professional Make-up Artist.

Jaco_Leandra_Maternity_Photo_Shoot_Oudtshoorn

Yolandi {ooievaars}

Yolandi se skoonsuster en vriendin het die mooiste ooievaars vir haar gereël! Dit was gehou by Signature Divine buite Oudtshoorn. Wat ‘n pragtige oggend vir ‘n spesiale dogtertjie wat oppad is. Mens kan sommer klaar sien hoe lief almal vir klein Leah het. Geniet jul bondeltjie liefde wat oppad is, Yolandi! “Like” gerus my Facebook bladsy om binnekort meer van my werk sien!


John-Henry & Laché {couple shoot}

“Gravitation is not responsible for people falling in love.” – Albert Einstein ♥ John-Henry and Laché have been dating for a while and their such a lovey couple! So beautiful – from the inside and out. Thank you for trusting me to capture your special moments to last a lifetime. Enjoy your photos!

John-Henry_Lache_Couple_Shoot_Oudtshoorn

Adriaan & Laurika {wedding at Trinity Gate}

All I can say is WOW WOW WOW!!!   This wedding at Trinity Gate Farm Venue took my breath away! The bride looked super gorgeous in her stunning dress.♥ A wall of dark clouds crawled across the sky. By the time the ceremony was about to start the wind calmed down and the rays of sunshine peeked through the clouds, leaving us with unbelievably beautiful light! ♥ Enjoy their photos! […]


Stefan & Marieke {engagement shoot}

Stefan and Marieke are tying the knot in June 2016 and I am lucky enough to photograph their wedding at the beautiful Buffelsdrift Game Lodge located just outside Oudtshoorn. Enjoy their engagement photos!

Stefan_Marieke_Engagement_Shoot_Oudtshoorn

Henning & Irmgard {verloof}

Op Maandag 21 Maart, het ons sommer lekker vroeg opgestaan vir hierdie fotosessie en dit was beslis die moeite werd! Henning en Irmgard laat hulle nie af sit deur ‘n bietjie koue nie. Die weer het so mooi gehou en ons is dankbaar die reën het eers geval na die fotosessie verby was!   Henning en Irmgard haak die knoop deur in Oktober 2016! Baie dankie vir ‘n lekker oggend […]

Hennie_Irmgard_Engagement_Shoot_Oudtshoorn_Garden_Route