Monthly Archives: February 2016


Lédgia word 1!

Klein Lédgia het een geword en mamma Melani het dit goed gedink om ‘n “cake smash” vir haar te hou! Kyk net hoe baie het sy die foto’s saam met pappa en mamma geniet! So ‘n pragtige dogtertjie met die mooiste ogies! ♥ Baie geluk met jou eerste verjaarsdag klein Lédgia!

Vosloo_Family_Photo_Shoot_Oudtshoorn_Photographer

Paul & Anke Engagement Shoot {love is in the air}

Paul and Anke met in a dance club in George the 29th of November 2009. After 7 years of long distance, obstacles, millions of calls and sms’s Paul asked Anke to marry him! She said YES on the 22nd of July 2015 and they are planning to tie the knot in September 2016. Despite everything that had happened, these two never gave up on love! ♥ We decided to do an aviation themed engagement […]


Louis & Marguerite {trou by Surval}

Louis en Marguerite het die knoop deurgehaak op 30 Januarie 2016 by Surval Boutique Olive Estate buite Oudtshoorn! ♥ Kyk net hoe spesiaal is die oomblik waar Louis vir Marguerite in die paadjie sien af stap! Trane van liefde, blydskap en waardering! ♥ Baie dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag. Mag julle nog baie geseënde en gelukkige jare saam hê!

Louis_Marguerite_Wedding_KLein_Karoo_Surval_Boutique_Olive_Estate_Oudtshoorn

Adrian, Nadia & Caleb {family shoot}

Adrian, Nadia and little Caleb came all the way from Prince Albert to do a family photo session before Adrian had to go back to working abroad. I hope you will cherish these precious moments forever!

Adrian_Nadia_Caleb_Family_Photo_Shoot_Oudtshoorn